Piekfijn Paint & Sip Bloemfontein

Piekfijn Paint & Sip Bloemfontein 📍Bloemfontein gebasseer. Paint & Sip | Grafiese Ontwerp | Partytjie Drukwerk

Is julle reg vir ‘n lekker kompetisie? Ons stel Paint It bekend. Volg solank Paint It se blad, want ons maak binnekort ‘...
28/10/2026

Is julle reg vir ‘n lekker kompetisie? Ons stel Paint It bekend. Volg solank Paint It se blad, want ons maak binnekort ‘n aankondiging oor ons splinternuwe mini kreatiewe wêreld!

20/10/2026

Ek deel nie sommer my persoonlike kuns hier op my blad nie, maar dié skildery van hierdie Boer, Jopie Fourie, lê my veels te na aan die hart om vir myself te hou. Kyk uit vir die reeks van 4 waar ek Volkshelde op doek vasvang.

Pak die kunsmatigheid weg hierdie jaar en versier jul huis met ‘n pragtige stel van Jesus se geboorte. Hierdie verfkit s...
20/10/2026

Pak die kunsmatigheid weg hierdie jaar en versier jul huis met ‘n pragtige stel van Jesus se geboorte. Hierdie verfkit skep ‘n geleentheid om jou kinders meer te vertel terwyl jul kwaliteit tyd saam spandeer! Nou aanlyn beskikbaar: https://piekfijn.co.za/products/nativity-scene-birth-of-jesus

Pak die kunsmatigheid weg hierdie jaar en versier jul huis met 'n pragtige stel van Jesus se geboorte. Hierdie verfkit s...
20/10/2026

Pak die kunsmatigheid weg hierdie jaar en versier jul huis met 'n pragtige stel van Jesus se geboorte. Hierdie verfkit skep 'n geleentheid om jou kinders meer te vertel terwyl jul kwaliteit tyd saam spandeer! Nou aanlyn beskikbaar: https://piekfijn.co.za/products/nativity-scene-birth-of-jesus

19/10/2026

Address

Bloemfontein

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27718260428

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Piekfijn Paint & Sip Bloemfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Piekfijn Paint & Sip Bloemfontein:

Shortcuts

Share

Nearby computer & electronics services