Creative Imaging

  • Home
  • Creative Imaging

Creative Imaging Graphic Design & Brand Managing; Annual Reports; Ads; Flyers; Posters; Stationary; Invites; Corporate Identity; Banners; etc.

https://www.facebook.com/share/p/1BWsHtowtY/
01/10/2026

https://www.facebook.com/share/p/1BWsHtowtY/

Sy wag nog dat hy die boodskap kry

Meisies is mos so, sy gaan hom nie sommer vertel sy hou van hom nie. Sy gaan hom eerder subtiel laat verstaan.

Sy lag vir sy grappies. Sy maak grappies terug. Sy kyk hom aan op daardie sekere manier wat vir haar so duidelik is dat sy later verbaas is hy moes nog gevra het.

Intussen praat die man oor ’n ander meisie.

Dis ongeveer waar Miskien Eendag van Caitlyn Marais sy voete onder hom inkry. Hierdie meisie het jare se moeite gedoen om ’n boodskap te stuur wat volgens haar neonligte en vuurwerke ingesluit het. Die ontvanger het dit êrens gemis.

En nou hoop sy nog hy gaan eendag agterkom.

Afrikaanse meisies het darem ’n merkwaardige geloof in subtiliteit. Jy kan ’n ou drie maande lank met jou oë probeer vertel wat aangaan en dan is almal verbaas wanneer hy een Vrydagmiddag vir jou sê: “Jy weet, ek dink ek hou van iemand anders.”

Dis soos om vir ’n ou jou laaste stukkie biltong te gee, deur die hele aand vir sy grappies te lag en dan te wonder hoeveel duideliker jy nog kan wees.

Maar jongmanne is merkwaardig swak met leidrade. Gee vir hulle ’n Checkers-trollie met ’n gebreekte wiel en hulle sal hom drie gange deur die winkel stoot voordat hulle erken daar is ’n probleem.

Miskien Eendag speel lekker met daardie ou skoolse crush waar een persoon reeds by troufoto’s, kinders se name en die sitplek by die matriekafskeid is, terwyl die ander een nog besig is om te wonder of sy net vriendelik is.

Miskien sien hy dit eendag raak.

Maar teen daardie tyd het sy dalk al aanbeweeg.

Of sy sit nog steeds en wag dat die a**e man die bordjie moet lees.

Luister dit hier: https://www.facebook.com/share/p/1BxDutKcYk/

01/10/2026
01/09/2026
Why cranberries? For the tang, the texture, and the antioxidant boost. 🍒🥣•••
06/01/2026

Why cranberries? For the tang, the texture, and the antioxidant boost. 🍒🥣
•
•
•

“Elke happie maak SA veiliger.”
07/12/2025

“Elke happie maak SA veiliger.”

Address


Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Creative Imaging posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Creative Imaging:

Shortcuts

Share