15/06/2026
Hierdie logo was opdragwerk wat ek van LJ7 Advertising gekry het. Capital Security se versoek was dat daar hande gevat word teen misdaad. Benodig jy ook 'n eie unieke logo?
🖊️ Willem Grobbelaar