SwiftVEE

SwiftVEE 🏅Africa’s largest online auction platform for livestock and game. Connecting buyers and sellers. Built for farmers, backed by technology

20/10/2026

Denise gesels saam met Chantelle Smit ná afloop van die Nasionale Boerbokveiling oor die uitstekende bywoning en gesellige atmosfeer.

Met meer as 6 500 kykers aanlyn en talle mense langs die ring, was dit meer as net ’n veiling, dit was ook ’n geleentheid waar lewenslange bande gesmee kon word.

Baie geluk aan al die verkopers met hul uitstekende aanbod en gehalte!

20/10/2026

’n Vinnige terugblik op Vlakte Bonsmara se 17de Bulveiling!

Wat ’n besondere dag op Doornpan, met ’n goeie opkoms, uitstekende diere en ’n gedeelde passie vir die rooi ras!

Baie geluk aan die Vlakte Bonsmara Studiegroep en Vleissentraal Bosveld met ’n suksesvolle veiling. Dankie aan elke koper en ondersteuner wat deel was van die dag.

SwiftVEE was trots om julle veiling aanlyn te fasiliteer en tot die sukses daarvan by te dra!

Address

Unit 209, Mason's Press, 7 Ravenscraig Road
Woodstock
7925

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27640324839

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SwiftVEE posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to SwiftVEE:

Shortcuts

Share