01/10/2026
STRANDHUIS TE HUUR IN STRANDFONTEIN!
Droom jy van ’n Weskus-wegbreek met die see naby?
Kom ontspan, skakel af en geniet die rustige Strandfontein-vibes.
Kronkelweg 41, Strandfontein
Strandhuis te huur
Perfek vir ’n lekker Weskus-wegbreek
BESPREK NOU via WhatsApp:
078 787 0300
Pak jou tasse. Die Weskus wag!