30/04/2023
Kom kuier by die Crosley stalletjie by die Bloem Skou 27 April - 6 Mei 2023!
Ons het iets vir almal om die 140ste Bloem Skou te vier met ons volle reeks draaitafels en bykomstighede by ons stalletjie in Lily Saal, L9.
Ons vriendelike personeel sal byderhand wees om jou te help om presies te vind waarna jy soek en enige vrae te beantwoord wat jy mag hรช.
So maak los jou litte en kom draai by die Bloem Skou en maak seker jy stop by ons stalletjie. Ons kan nie wag om jou daar te sien nie!