BC TECH Solutions

BC TECH Solutions We fix cellphones, laptops, PC's, CCTV cameras and more

🔥 REUSE WINS KOOP BY BC TECH! 🔥​Ons het ’n vinnige en betroubare desktop PC beskikbaar teen ’n weggee-prys! Ideaal vir k...
03/03/2026

🔥 REUSE WINS KOOP BY BC TECH! 🔥
​Ons het ’n vinnige en betroubare desktop PC beskikbaar teen ’n weggee-prys! Ideaal vir kantoorwerk, skoolprojekte of as ’n vinnige huishoudelike rekenaar.
​Spesifikasies:
​Moederbord: Gigabyte GA-H110M-S2PH (Betroubare kwaliteit!)
​Geheue: 8GB DDR4 RAM (Vinnig en vlot)
​Stoorspasie: 120GB SSD (Laai Windows in sekondes!)
​Ekstra: Ingeboude DVD-skrywer
​Prys: SLEGS R1 200! 💰
​Let wel: Die prys is slegs vir die rekenaar (tower). Monitor, sleutelbord en muis nie ingesluit nie.
​Hierdie masjien is skoon, getoets en gereed vir sy nuwe huis. Moenie uitmis nie – teen hierdie prys gaan hy vinnig waai!
​Kontak ons nou:
📍 4 Creamerystraat, Upington
📞 Bryan: 083 747 8141
📞 BC Tech: 073 237 6828

03/03/2026

🛠️ BC TECH – Bryan & Coris se Elektroniese Spesialiste! 🛠️
​Moenie dat 'n stukkende skerm of beurtkrag jou dag bederf nie. Bryan & Coris staan gereed om jou te help by Creamerystraat 4, Upington!
​Ons spesialiseer in:
​📱 Bryan: Selfoon herstelwerk (LCD vervangings, batterye, ens.)
​💻 Coris: Laptops, PC’s en TV-herstelwerk
​☀️ Bonus: Ons is 100% Off-the-Grid met ons Solar-stelsel, so ons werk gaan voort selfs as die ligte afgaan!
​Kontak ons nou:
📞 Bryan: 083 747 8141
📞 Coris: 073 237 6828

12/02/2026

Address

4 Creamery Street
Upington
8801

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BC TECH Solutions posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share