04/11/2026
🗳️ JOU KRUISIE KAN ’N VERSKIL MAAK! 🇿🇦
Elke stem tel, en elke kruisie is ’n geleentheid om jou sê te sê! ✖️
Gaan trek jou kruisie en laat jou stem tel vir die toekoms van ons land! 🇿🇦
🟠 Ons maak ons merkie op STEMDAG!
📅 Woensdag, 4 November 2026
Neem asseblief kennis: Trans Oranje Drukkers Upington is gesluit vandag, op Stemdag.