Bosveld Misdaad Ondersoeke

Bosveld Misdaad Ondersoeke Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Bosveld Misdaad Ondersoeke, Van Der Bijl 103, Thabazimbi.

BMO is a Non-Profit Company consisting of Anton Barnard, Victor Potgieter and Sakkie Louwrens as directors
The nature of the threats to our people and communities require expertise and skills which are gradually being lost, but captured within BMO

Bosveld misdaad ondersoeke is trots om te weet ons het hard aan die betrokke saak gewerk en die verdagte geidentifiseer....
11/05/2026

Bosveld misdaad ondersoeke is trots om te weet ons het hard aan die betrokke saak gewerk en die verdagte geidentifiseer. Hy is vandag in Polokwane hooggeregshof gevonnis na hy skuldig gepleit het. 19 jaar vir moord en 10 jaar vir roof met verswarende omstandighede. Die vonnis word gelyktydig uitgedien

Bosveld Misdaad Ondersoeke het te same met Bosveld Plaasbeveiliging  inligting ontvang  van n indringer wat op die plaas...
08/05/2026

Bosveld Misdaad Ondersoeke het te same met Bosveld Plaasbeveiliging inligting ontvang van n indringer wat op die plaas Alexanderfontein Tom Burke n huis van n bejaarde egpaar betree het met n graaf vroeg gisteraand waarskynlik om hulle aan te val. Die honde het hom verjaag en hy het gevlug. Bosveld plaasbeveiliging se patrolliemanne het te same met n boer van die omgewing Piet Morudu die spore gevolg vir +-30km waarna die verdagte gearresteer is. Witpoort sapd gaan n saak open en die verdagte sal daar aangehou. Bosveld plaasbeveiliging wil hul opregte dank uitspreek teenoor die lede se deursettingsvermoë en vir Piet Morudu vir sy bystand

Bosveld Misdaad Ondersoeke is genader om n opinie te gee oor plaasaanvalle deur die pos koerant
07/04/2026

Bosveld Misdaad Ondersoeke is genader om n opinie te gee oor plaasaanvalle deur die pos koerant

Strong communities are built on trusted partnerships.We are proud to acknowledge the support of BMO and their commitment...
02/03/2026

Strong communities are built on trusted partnerships.

We are proud to acknowledge the support of BMO and their commitment to security, trust, and long-term confidence.

Whether it is your game or your future, strong foundations always matter 🌿

06/01/2026

Dit is vir bosveld misdaad ondersoeke verblydend om so n boodskap te ontvang nadat ons betrokke was by die ondersoek te same met Waterberg bedreigde spesie-eenheid

Good evening Gents

Just received the good news from the SAPS intel member regarding the 5Feb /16 June rhino poaching in Tinmyne area also linked with a rhino poaching( Mara area)

From our side I just want to say thank you for the roll you guys are playing for Rhino owners and making it more possible keeping rhinos on Reserves. I know some of you for many years and it took lots of years building trust and Friendship.I know what work is going into all of this

Lost of Km’s for DNA / Forensic
Cutting up Rhinos for evidence
Tracking and Linking poachers
Controlling Road cameras,monitoring cars etc
Giving us information when your ground members receive anything and alerting Rhino owners if you have new information

Well done for building up the case and arresting the 8/9 poachers from the Freestate to Modimolle

Without you we cant can’t keep this amazing animals safe and protect the last Rhinos left in our are

Jurg(Esu Waterberg)
Sakkie(Bosveld misdaad ondersoeke)
Cois(Esu Waterberg)
Hendrik (Esu Waterberg)

Well done and thank you

Best regards

18/12/2025
Bosveld misdaad ondersoeke het verdere ondersoek gedoen op die Moord en aanval rakende die Mahne egpaar te Baltimore. Di...
04/12/2025

Bosveld misdaad ondersoeke het verdere ondersoek gedoen op die Moord en aanval rakende die Mahne egpaar te Baltimore. Die inligting is opgevolg te same met Tolwe speurdiens. Mokopane speurdiens, Mokopane misdaadintelligensie en Bosveld Plaasbeveiliging sekuriteit. N tweede verdagte is vanoggend 02:45 gearresteer te Matladi village Shongoane 2. Hy is die broer van die eerste verdagte wat gearresteer is. Hy is in aanhouding te Tolwe sapd

Bosveld misdaad ondersoeke het inligting ontvang rakende die aanval en moord op mnr Mahne en sy vrou op die plaas Cosmop...
02/12/2025

Bosveld misdaad ondersoeke het inligting ontvang rakende die aanval en moord op mnr Mahne en sy vrou op die plaas Cosmopolite Baltimore. Die inligting is opgevolg te same met Limpopo provinsiale ernstige geweldsmisdaad, Tolwe speurdiens en Bosveld plaasbeveiliging sekuriteit. Een verdagte wat op die plaas werksaam is is gearresteer. Hy word positief met die misdryf verbind. Die uitstaande verdagte wie se idenditeit bekend is word nog gesoek

Information of a person selling a Pangolin in Swartwater/ Tom Burke area , followed up by ESU / Bosveld Misdaad Ondersoe...
07/11/2025

Information of a person selling a Pangolin in Swartwater/ Tom Burke area , followed up by ESU / Bosveld Misdaad Ondersoeke and stakeholders from last night.

Arrest made in Tzaneen today and one Pangolin found alive and well. All suspects arrested.

Well done to all assisting and following up information that lead to the arrest.

Address

Van Der Bijl 103
Thabazimbi

Telephone

+27717987954

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bosveld Misdaad Ondersoeke posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bosveld Misdaad Ondersoeke:

Share