07/06/2026
Excited for this...
Kom deel in die pret en ontdek jou kreatiewe self saam met Solidariteit Helpende Hand Uitenhage en Despatch!
"Vintage"- Joernaal Werkswinkel & Inspirerende Praatjie
Datum - 4 Julie 2026
Tyd - 10:00 – 12:30
Waar - Plaaspret Geskenke, Despatch
Skep jou eie unieke vintage joernaal en beleef ’n inspirerende praatjie deur Michelle Scott van The Creative Turquoise Muse Studio.
R260 per persoon (alle materiaal en verversings ingesluit)
🌸 ’n Ruimte vir kreatiwiteit 🌸 ’n Oomblik van rus 🌸 ’n Geleentheid om jouself te herontdek
Bring ’n vriendin saam en deel in die ervaring.
Beperkte plekke – bespreek vandag nog!
Kontak – Melinda – 066 286 3745, Alma – 084 585 1586, Miempie – 081 798 0190 of Chane - 063 404 8071