05/09/2026
Heleen Louw, VF kandidaat, Wyk 1, Touwsrivier.
As gebore en getoë inwoner van Touwsrivier, lê die dorp en sy mense my na aan die hart.
As 'n mense-mens, wat waarde heg aan respek, samewerking, omgee en diensbaarheid en met meer as 36 jaar se munisipale ondervinding in Touwsrivier, vertrou ek op u om my die geleentheid te bied deur u stem op 4 November 2026 aan my toe te vertrou, om n verskil te kan maak in Touwsrivier.
Kom ons maak ons dorp weer die spog dorp van die Wes-Karoo!
Stem vir Heleen Louw
Stem Vryheidsfront Plus
Groete
HELEEN LOUW