Ietsie Unieks

Ietsie Unieks Design and print of customized mugs and more. All designs are fan made.

14/03/2024
14/03/2024
13/03/2024

🥳Kom deel in die pret en BRING DIE LIG na die aandmark! Wees kreatief, daag jou vriende en familie uit. Maak jouself op met liggies: 'n Hoed, 'n hangertjie, 'n rok, kruisbande van liggies, enigiets! Kom ons maak die aandmark 'n bewegende, lewendige fees van liggies.

20 Maart 2024, 16:00-21:00, 665 Moreleta Straat Silverton. Toegang is GRATIS. Daar sal ook die Saterdag (23 Maart) na die aandmark gewone mark wees.
🍻 Die biertuin maak reeds 14:00 oop
🚍 As jy nie self wil ry nie, het www.busbook.co.za die oplossing vir jou:
🎉 Bespreek en betaal aanlyn: https://busbook.co.za/.../pretoria-boeremark-aandmark-20.../ of
🎉 Bespreek via Whatsapp by +27870580883
Kaartjies vir die bus beloop R100 per persoon en moet vooraf bespreek word, so maak gou en kom kuier saam!

26/09/2023

Just Saying!

06/09/2023
06/09/2023
06/09/2023
05/09/2023
05/09/2023
05/09/2023
05/09/2023

Address

Sunnyside

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ietsie Unieks posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share