02/02/2026
SCAM ALERT: TASHA - FROGFOOT LEARNING
+27 72 725 1915 EN +27 63 484 5292 is haar nommers. As jou kinders by haar klas gaan sou ek hulle onmiddelik verwyder uit haar privaat onwettige tuisonderig. Vol beloftes en blok jou sodra jy vir kamstige dienste betaal.
Sy gebruik God om jou sag te maak en sal ook goed opmaak sodat jy haar moet jammer kry. Sy sal ook soos die beste mens ooit klink. Sy het so goed gepraat van God en toe val ek daarvoor want dis mos weereens 'n christen met mooi praatjies.
So 10 000 mense gaan teen vanaand van jou en jou dinge bewus wees. Misbruik ons moedeloosheid vir eie wins in ons Volk se moeilikste tyd!
In jou Jesus se tyd van wie jy so mooi gepraat voor jy my geld gesteel het, sou jy al op 'n kruis gehang het soos die krimineel wat jy is.