03/06/2026
Ekonomiese herstel begin by plaaslike vennootskappe. Om weg te hardloop van uitdagings verander niks nie. Wanneer plaaslike munisipaliteite faal, moet die privaatsektor en bekwame burgerlikes opstaan. Oudtshoorn beskik oor die regte kundigheid om ekonomiese groei te dryf, maar ons benodig dringende hersiening van plaaslike wetgewing om sakeontwikkeling te vergemaklik. Hier Eden FM deel ek praktiese strategieë oor: Die bou van veerkragtige besighede in taai ekonomiese tye. Die noodsaaklikheid van Publiek-Private Vennootskappe. Hoe die modernisering van verordeninge werksgeleenthede kan ontsluit.
Ons mense het werk nodig maar ons het nodig om ons plaaslike besighede te ondersteun op alle vlakke sodat die ekonomie van Oudtshoorn kan groei.