07/10/2026
O yes, we do too!!! We LOVE planning weddings… and we’re pretty damn good at it too! 😉
Van die groot goedjies tot die klein goedjies wat jy dalk nie eers besef moet gereël word nie, ons het jou!
Want jou troue moet gaan oor liefde, lekker kuier en memories maak… nie oor stress, spreadsheets en “wie moes nou weer die koek kry nie?” 😂
Jy geniet die troue. Ons sort die goedjies uit.
TrouGoedjies. Ons is mal oor troues.