24/11/2026
Donderdag is gholfdag. Hoërskool Hans Strijdom se Gholfdag vind op 26 November by Euphoria plaas, en Sorgenfrei is trots om een van die borge te wees.
Om die skole en gemeenskappe van ons kliënte te ondersteun, is deel van hoe ons vennootskap lyk.
Sien julle daar! 💪⛳
www.sorgenfrei.co.za
Sorgenfrei — Your Brand Partner.