08/08/2026
n Geskenkie met betekenis 🤍
Ons Personalised Bible Combos is gevul met mooi Christelike goedjies en word gemaak om elkeen ekstra spesiaal te maak. Met 40+ verskillende designs om van te kies, kan jy die perfekte een kies vir iemand spesiaal.
Elke combo sluit in:
• 1 × Personalised Bybel-blikkie
• 1 × Pen
• 2 × Highlighters
• 1 × Christelike papierboekmerk
• 1 × Personalised aluminium boekmerk
• 3–4 × Christelike stickers
• 3 × Kruis paperclips
• 1 × Personalised keychain
• 1 × Stel Bible tabs
Perfek vir verjaarsdae, doop, onderwysers, vriendinne of sommer net om iemand spesiaal te bederf.
R250 elk
Blaai deur die fotos om die verskillende designs te sien en kies jou gunsteling. 🤍
📍 Afhaal: Montana, Pretoria
🚚 Landswye aflewering met CourierGuy & PUDO
WhatsApp: 068 341 5561
The Craftie Hive | Handmade with love 🐝