23/05/2013
Hiermee gee Makoya Moola Loans CC kennisgewing dat ek eienaar van Makoya Moola Loans nie mee vanaf Paff straat 871 besigheid sal doen nie , Baie dankie aan elke klient wat my besigheid ondersteun het. Ek waardeur dit opreg.Enige navrae kan julle my gerus skakel by 0843701599.Dankie Dedre