08/10/2026
Vanoggend het Dawie Faurie die gesprek verder gevoer met Johan van LandbouRadio oor hoe Cattle-iQ die boer se administrasie kan vergemaklik, sowel as βn gebruikersvriendelike Bek-en-Klouseer-portaal wat met die staat kan skakel.
Volg die skakel in die kommentaar gedeelte om te luister. (min14)
-iQ
Hierdie week se LandbouRadio word met trots aan jou gebring deur BKB, die betroubare tuiste van landbou.
In Donderdag, 8 Oktober se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
β’ Johan gesels met dr Bobby van der Westhuizen, hoofbestuurder van SA Stamboek, oor objektiewe bepaling van rassesamestelling.
β’ Francois Rossouw, hoof uitvoerende beampte van Saai, gesels oor die Lamb Champs-uitdaagstryd wat einde Oktober plaasvind en hoe die kompetisie gaan werk met Namlamb se onttrekking.
β’ Dawie Faurie van iPlan gesels oor die gebruik van tegnologie soos Cattle-IQ om inligting makliker te versamel en doelgerig aan te wend.
β’ Pieter MΓΆller het onlangs die Angus-beestelersgenootskap se toekenningsfunksie bygewoon en met die uittredende voorsitter, Basie Bezuidenhout, gesels oor sy termyn.
β’ Dr Johnny van der Merwe is aan die woord met sy weeklikse AMT-markverslag.
Klik op die skakel in die kommentaarafdeling om na LandbouRadio se nuutste uitsendings te luister! π
Plaas Media BKB SA Stud Book / SA Stamboek Saai Lamb Champs iPlan Global Angus South Africa AMT