Pure Positioning & Presence

Pure Positioning & Presence Message - Relationship - Impact

06/09/2026

We had a great week ending with the launch of the new kingsmeadshoes in the mooirivier_mall.

We are amped to know that great networks, good communication and creative ideas helped us add value for the client!

Welcome in Potch team Kingsmead!

01/07/2026

Elke handelsmerk het 'n storie.

Sommige stories gaan egter oor veel meer as 'n besigheid – dit gaan oor mense, veiligheid en 'n gemeenskap wat al vir 30 jaar op julle kan staatmaak.

Dankie, Mooirivier Beskerming, dat ons hierdie besonderse mylpaal saam met julle kon vasvang. Geluk met 30 jaar van opdaag! 🎉

BarkHouse Media
Mooirivier Beskerming

08/06/2026

Wat die kliënt sien:
“Dis net ’n logo.” 👀

Wat die ontwerper sien:
Strategie. Identiteit. Persoonlikheid. Konsekwentheid. Ure se dinkwerk. Detail. Aanpassings. En ’n handelsmerk wat mense moet laat onthou hoe jy hulle laat voel.

’n Visuele identiteit gaan oor soveel meer as iets wat “mooi lyk”. Dis die eerste indruk, die gevoel agter jou besigheid en die manier waarop mense jou handelsmerk herken nog voor hulle jou naam lees.

Hierdie reeks wys die verskil tussen wat op die oppervlak gesien word… en alles wat agter die skerms gebeur om ’n handelsmerk reg te bou.

Is jou handelsmerk besig om die regte storie te vertel?
Kom gesels met ons oor ’n visuele identiteit wat méér doen as net mooi lyk.

Nou hier is 'n handelsmerk so vars soos die sap self 🤩Geniet 'n sappige kykie agter die skerms van hoe die identiteit on...
04/05/2026

Nou hier is 'n handelsmerk so vars soos die sap self 🤩

Geniet 'n sappige kykie agter die skerms van hoe die identiteit ontwikkel is.

Indien jou besigheid ook ’n visuele identiteit nodig het wat uitstaan — laat ons jou help om dit te skep!

Kontak ons gerus:
📞 079 883 6335
📧 [email protected]

27/04/2026

Address

99 Molen Street
Potchefstroom
2531

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pure Positioning & Presence posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Pure Positioning & Presence:

Shortcuts

Share