Love and I Photography

Love and I Photography "Capturing the moments of today, that will WOW your HEARTS tomorrow"...

17/08/2026
04/08/2026

This is your sign to book a shoot! Contact me on 072 521 0822

Elegansie, selfvertroue en herinneringe wat 'n leeftyd sal hou. ✨Baie geluk met julle matriekafskeid! Dankie dat ek hier...
03/08/2026

Elegansie, selfvertroue en herinneringe wat 'n leeftyd sal hou. ✨

Baie geluk met julle matriekafskeid! Dankie dat ek hierdie besondere oomblikke kon vasvang as familie is dit n eer. Happiness

Pongola
📸💛

Pongola MatricDance Photography SpecialMoments ClassOf2026

Party foto's vang net mense vas... ander vang 'n gevoel. 🤍 Vandag was dit lag, liefde, geselsies en daardie klein oombli...
03/08/2026

Party foto's vang net mense vas... ander vang 'n gevoel. 🤍 Vandag was dit lag, liefde, geselsies en daardie klein oomblikke wat 'n familie uniek maak. Dankie dat ek deel kon wees van julle storie. 📸✨

In haar klein wit rokkie lê soveel meer as net skoonheid – dit simboliseer liefde, geloof, hoop en die begin van 'n lewe...
03/08/2026

In haar klein wit rokkie lê soveel meer as net skoonheid – dit simboliseer liefde, geloof, hoop en die begin van 'n lewensreis onder God se genade. 🤍✨

Mag jy altyd met moed stap, met liefde omring word en elke dag herinner word dat jy kosbaar en wonderlik gemaak is. Dankie dat ek hierdie laggies kon vasvang. 📸

LittleGirl Faith SpecialMoments CapturedWithLove PietRetiefPhotographer MpumalangaPhotographer FamilyPhotography BabyGirl MemoriesToCherish

Soms sê 'n foto meer as 'n duisend woorde. 🤍✨Dankie dat ek deel kon wees van julle spesiale aand. Julle het absoluut ong...
03/08/2026

Soms sê 'n foto meer as 'n duisend woorde. 🤍✨

Dankie dat ek deel kon wees van julle spesiale aand. Julle het absoluut ongelooflik gelyk! 📷

Baie dankie aan Dweba Lapa Self-Catering Chalets vir die asemrowende venue wat die perfekte agtergrond vir hierdie herinneringe geskep het.

Pongola

✨ 'n Aand vol styl, glimlagte en nuwe herinneringe. ✨Baie geluk met julle matriekafskeid! Mag hierdie foto's julle altyd...
03/08/2026

✨ 'n Aand vol styl, glimlagte en nuwe herinneringe. ✨

Baie geluk met julle matriekafskeid! Mag hierdie foto's julle altyd herinner aan 'n ongelooflike hoofstuk wat nou afsluit en 'n nuwe avontuur wat begin. 📸💙

'n Groot dankie aan Dweba Lapa Self-Catering Chalets vir die gebruik van julle pragtige venue.

Pongola

Oomblikke soos hierdie se net vir my dis waar liefde begin. Julle is n   pragtige gesin dankie dat julle my weer vertrou...
06/07/2026

Oomblikke soos hierdie se net vir my dis waar liefde begin. Julle is n pragtige gesin dankie dat julle my weer vertrou het om hierdie mooi moment vas te vang.

Robyn Pretorius

Address

Brand Street
Piet Retief
2380

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Love and I Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Love and I Photography:

Shortcuts

Share