Afrikaans Katoliek

Afrikaans Katoliek Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Afrikaans Katoliek, 29 Wolf Road, Bridgton, Oudtshoorn.

Die Oratorium Uitgewery (DOU) en Die Afrikaanse Taal Pastorale Streek (ATPS) van die Suider-Afrikaanse Katolieke Biskoppe Konferensie tesame as Afrikaans Katoliek, bied u toegang tot die skoonheid en rykdom van die Geloofserfenis van die Katolieke Kerk.

Vandag, 1 Oktober, vier die Kerk Heilige Thérèse van die Kind-Jesus, Maagd en Kerkleraar, liefdevol bekend as “Die Klein...
01/10/2026

Vandag, 1 Oktober, vier die Kerk Heilige Thérèse van die Kind-Jesus, Maagd en Kerkleraar, liefdevol bekend as “Die Klein Blommetjie.”

Deur haar “Kleine Weg” het Thérèse gewys dat heiligheid nie net in groot dade lê nie, maar in die kleinste, verborge handelinge — gedoen met groot liefde en volkome vertroue in God se barmhartigheid.

Vanuit die stilte van die klooster het sy eenvoudig begeer om “liefde in die hart van die Kerk” te wees.

🙏 Heilige Thérèse, bid vir ons!

AFRIKAANSKATOLIEK is waar jy daagliks inspirasie in Afrikaans sal vind om jou geloof dieper te lewe en te leef.

Ontdek meer oor die onderwerp op ons webwerf of volg ons op Facebook, Instagram, of Threads by Afrikaanskatoliek
'DUIMPIE' - VOLG - 'SHARE' © Die Oratorium Uitgewery & © AfrikaansKatoliek

Oktober is Rosekransmaand'n Videogids om te help met die verloop van die gebedhttps://youtu.be/3bn_SAE117A?si=v8ZNBbdC6D...
01/10/2026

Oktober is Rosekransmaand
'n Videogids om te help met die verloop van die gebed
https://youtu.be/3bn_SAE117A?si=v8ZNBbdC6Dd4ELc5

AFRIKAANSKATOLIEK is waar jy daagliks inspirasie in Afrikaans sal vind om jou geloof dieper te lewe en te leef.

Ontdek meer oor die onderwerp op ons webwerf of volg ons op Facebook, Instagram, of Threads by Afrikaanskatoliek | 'DUIMPIE - VOLG - SHARE' © Die Oratorium Uitgewery & © AfrikaansKatoliek

01/10/2026

OKTOBER IS ROSEKRANSMAAND - Die antifoon O Sanctissima
AFRIKAANSKATOLIEK is waar jy daagliks inspirasie in Afrikaans sal vind om jou geloof dieper te lewe en te leef.

Ontdek meer oor die onderwerp op ons webwerf of volg ons op Facebook, Instagram, of Threads by Afrikaanskatoliek | 'DUIMPIE - VOLG - SHARE' © Die Oratorium Uitgewery & © AfrikaansKatoliek

OKTOBER IS ROSEKRANSMAANDAFRIKAANSKATOLIEK is waar jy daagliks inspirasie in Afrikaans sal vind om jou geloof dieper te ...
01/10/2026

OKTOBER IS ROSEKRANSMAAND
AFRIKAANSKATOLIEK is waar jy daagliks inspirasie in Afrikaans sal vind om jou geloof dieper te lewe en te leef.

Ontdek meer oor die onderwerp op ons webwerf of volg ons op Facebook, Instagram, of Threads by Afrikaanskatoliek | 'DUIMPIE - VOLG - SHARE' © Die Oratorium Uitgewery & © AfrikaansKatoliek

Uit die Evangelie - Donderdag in die 26ste Week  - Jaarking II (Nie die Evangelie vir die Fees van die Heilige Thérèse v...
01/10/2026

Uit die Evangelie - Donderdag in die 26ste Week - Jaarking II
(Nie die Evangelie vir die Fees van die Heilige Thérèse van Lisieux nie)
AFRIKAANSKATOLIEK is waar jy daagliks inspirasie in Afrikaans sal vind om jou geloof dieper te lewe en te leef.

Ontdek meer oor die onderwerp op ons webwerf of volg ons op Facebook, Instagram, of Threads by Afrikaanskatoliek | 'DUIMPIE' - VOLG - 'SHARE' © Die Oratorium Uitgewery & © AfrikaansKatoliek

Bid saam met die Pous 'n Handige gids wat help om saam met die Pous vir sy intensie te bid.  https://afrikaanskatoliek.c...
01/10/2026

Bid saam met die Pous
'n Handige gids wat help om saam met die Pous vir sy intensie te bid. https://afrikaanskatoliek.co.za/bid-saam-met-die-pous
AFRIKAANSKATOLIEK is waar jy daagliks inspirasie in Afrikaans sal vind om jou geloof dieper te lewe en te leef.

Ontdek meer oor die onderwerp op ons webwerf of volg ons op Facebook, Instagram, of Threads by Afrikaanskatoliek 'DUIMPIE' - VOLG - 'SHARE' © Die Oratorium Uitgewery & © AfrikaansKatoliek

Skriflesings - Fees van die Heilige Therese van Lisieuxl - Jaarking II AFRIKAANSKATOLIEK is waar jy daagliks inspirasie ...
01/10/2026

Skriflesings - Fees van die Heilige Therese van Lisieuxl - Jaarking II
AFRIKAANSKATOLIEK is waar jy daagliks inspirasie in Afrikaans sal vind om jou geloof dieper te lewe en te leef.

Ontdek meer oor die onderwerp op ons webwerf of volg ons op Facebook, Instagram, of Threads by Afrikaanskatoliek
'DUIMPIE' - VOLG - 'SHARE' © Die Oratorium Uitgewery & © AfrikaansKatoliek

Heiliges, Hoogfeeste, Feeste & Herdenkings - Oktober AFRIKAANSKATOLIEK is waar jy daagliks inspirasie in Afrikaans sal v...
01/10/2026

Heiliges, Hoogfeeste, Feeste & Herdenkings - Oktober

AFRIKAANSKATOLIEK is waar jy daagliks inspirasie in Afrikaans sal vind om jou geloof dieper te lewe en te leef.

Ontdek meer oor die onderwerp op ons webwerf of volg ons op Facebook, Instagram, of Threads by Afrikaanskatoliek | 'DUIMPIE - VOLG - SHARE' © Die Oratorium Uitgewery & © AfrikaansKatoliek

Sint Hiëronymus: KerkleraarAFRIKAANSKATOLIEK is waar jy daagliks inspirasie in Afrikaans sal vind om jou geloof dieper t...
30/09/2026

Sint Hiëronymus: Kerkleraar
AFRIKAANSKATOLIEK is waar jy daagliks inspirasie in Afrikaans sal vind om jou geloof dieper te lewe en te leef.

Ontdek meer oor die onderwerp op ons webwerf of volg ons op Facebook, Instagram, of Threads by Afrikaanskatoliek | 'DUIMPIE - VOLG - SHARE' © Die Oratorium Uitgewery & © AfrikaansKatoliek | https://afrikaanskatoliek.co.za/kerkleraars

Uit die Evangelie - Woensdag in die 26ste Week  - Jaarking IIAFRIKAANSKATOLIEK is waar jy daagliks inspirasie in Afrikaa...
30/09/2026

Uit die Evangelie - Woensdag in die 26ste Week - Jaarking II
AFRIKAANSKATOLIEK is waar jy daagliks inspirasie in Afrikaans sal vind om jou geloof dieper te lewe en te leef.

Ontdek meer oor die onderwerp op ons webwerf of volg ons op Facebook, Instagram, of Threads by Afrikaanskatoliek | 'DUIMPIE' - VOLG - 'SHARE' © Die Oratorium Uitgewery & © AfrikaansKatoliek

Address

29 Wolf Road, Bridgton
Oudtshoorn
6623

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27442039600

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Afrikaans Katoliek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Afrikaans Katoliek:

Shortcuts

Share