Vertigo Technology and Support

Vertigo Technology and Support This page is to let people know who we are and what we do. We will let you know about our latest specials and what kind of services we offer.

Hello, almal. Ons gaan binnekort ons internet shop launch! Baie excited daaroor.... Besoek ons website www.vertigosa.net...
22/07/2017

Hello, almal. Ons gaan binnekort ons internet shop launch! Baie excited daaroor.... Besoek ons website www.vertigosa.net en subscribe, sodat ons jou kan laat weet wanneer ons oop maak en allerhande lekker winskopies het!šŸ¤“

Vertigo Tech

Ons nuwe kantore  by Kerk  Str 13. Kom  loer gerus in.
02/10/2016

Ons nuwe kantore by Kerk Str 13. Kom loer gerus in.

27/08/2016

More, more. Ons is oppad om die Cape Town TV op die DSTV netwerk 'n network upgrade te gee! Dis baie lekker om dit te doen omdat ek van die begin af betrokke was met die opstel van CTV.

24/08/2016

TechTip #4 Mense kry asb n UPS (Uninterrupted Power Supply) vir u rekenaar, modem en printer. Ons laaste 20 foutiewe items was rekenaars, modems en printers was beskadig deur onstabiele krag! Kom gesels gerus met ons oor die regte UPS vir u.

19/08/2016

Vertigo wil net graag Hoerskool Hopefield bedank dat ons die installasie van die netwerk in die seuns koshuis kon doen.

19/08/2016

TechTip #3 Toets u hardeskryf se integnityd gereeld met Hard Disk Sentinel - HDSentinel. Dit sal u n klomp geld en trane spaar! U kan dit aanlyn koop of bring u hardeskryf in dat ons dit kan toets.

17/08/2016

TechTip #2 Wat you PC Technician nie wil he jy moet weet nie!

As jou rekenaar snaaks optree vir geen rede nie en daar is nie viruses nie, volg die volgende stappe:

1. Vir Windows 8/10 Gaan na vergrootglas en tik in die volgende sfc /scannow.

2. Regs kliek op die eerste resultaat en links kliek Run as Administrator.

3. Dit neem ongeveer 30 minute om die systeem leers reg te maak.

4. Die swart skerm sal vanself verdwyn.

5. Restart die rekenaar.

As daar nogsteeds n probleem is bring dit gerus in.

14/08/2016

Vertigo TechTip #1 - 360 Total Security om die rekenaar te beskerm teem viruses,malware en ransomware. Dit maak ook die rekenaar vinniger. Die beste rede is dat dit gratis is. Kom gesels gerus met ons.

Vir almal wat die post voeƫer die week nie gesien het nie.  Ek was gister by die 3rd maatskappy wat all hulle inligtig v...
05/08/2016

Vir almal wat die post voeƫer die week nie gesien het nie. Ek was gister by die 3rd maatskappy wat all hulle inligtig verloor het! Maak seker u is beskerm, kontak ons op 022 433 1003 vir meer inligting

Aandag, aandag!
12/07/2016

Aandag, aandag!

Ons dienste pryslys
03/07/2016

Ons dienste pryslys

Address

Moorreesburg
7310

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27224331003

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vertigo Technology and Support posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share