Montagu Wireless

Montagu Wireless We supply fast and reliable wireless internet service.
24 Hour Customer care provided. Technical upd

19/09/2022

Dear clients.
We are in a power crises as you know and telkom substations is also running out of backup power.
This results in fiber hubs going down. Please note that internet is down at the telkom power stations and we do not have any control or good info on when it will be back.
Time to charge the systems is also not enouph and more frequent outages are expected.

We at Monwifi are doing our best and our systems is still running.. unfortunately we are relying on the fiber supply.

Will keep all up to date..
Vikus

11/02/2022

We would like to thank you for your patience the last couple of days and we do l apologize for any inconvenience caused by the problems we experienced with DSTV now and showmax.
We are happy to let all our customers know that the problem with DSTV now, showmax and amazon prime has been resolved.

10/02/2022

Goeie middag. Ons is bewus van die 'DSTV now' probleem asook showmax, dis alles deel van DSTV. Ons fibre company (Liquid) is besig om met DSTV te praat om vas te stel waar die probleem is. Die probleem is nie op ons netwerk alleenlik nie, dit is reeds op verskeie plekke al aangemeld en hulle is besig om die probleem te soek en te herstel

30/06/2021

Beste kliente
Daai hooftoring van ons wat ons heel Sondag aan gewerk het gee nou probleme.. Toerusting moes seergekry het. Ons gaan môre oggend vroeg op met dit wat ons het en kyk wat ons kan herstel. Ons internet sal baie stadig wees tot dan, maar ons verseker julle ons doen alles in ons vermoë om alles weer 100% reg te kry. KOO terugvoer is dat 100km/h wind gisteraand gewaai het daarbo. Ons haal alle stoppe uit om ń permanente oplossing tot die probleem te bewerkstellig.
Montwifi span.

Ons wil vir almal sê baie dankie vir julle geduld. Ons prys die Here dat die skade nie te groot was nie en dat ons alles...
27/06/2021

Ons wil vir almal sê baie dankie vir julle geduld. Ons prys die Here dat die skade nie te groot was nie en dat ons alles vandag kon herstel.
Ons is toegewyd om ons kliente die beste diens te gee wat ons kan en sal altyd julle hoog op ons agenda plaas.
Nogmaals dankie en ons vertrou alles loop weer reg.
In God We Trust

27/06/2021

Goeie middag
Ons span is besig met herstelwerk op die toring, ons sal binnekort weer volspoed wees. Baie dankie vir almal se geduld.

26/06/2021

Liewe Kliente
As gevolg van sterk stormwinde kan ons span steeds nie by die berg opgaan om herstelwerk te doen nie, ons is aangeraai om nie vandag op te gaan nie, die wind klaar more oggend op dan sal ons kan opgaan om die toring reg te maak. Ons vra onverskoning vir enige ongerief.
Dankie dat julle verstaan.

26/06/2021

Liewe kliente
Stormwind op Koo berg het ons hoof toring skeef gewaai.
Ons is slegs op n backup lyn wat beteken internet sal net beskikbaar wees vir noodsaaklike gebruik.
Die span is reeds uit vir herstelwerk en ons herstel so vinnig ons kan.
Ons besef hierdie is n noodsaaklike diens en werp alles in die stryd om so gou moontlik weer op volspoed te wees.
Dankie dat julle verstaan.
In God We Trust

23/06/2021

Thank you all for your patience maintenace is done and all is back 2 normal if there is any issues please let us know via whatsapp

In God we trust

Please note that there will be maintenance done on our systems from 23:30 tonight. This may result that Wi-Fi connection...
22/06/2021

Please note that there will be maintenance done on our systems from 23:30 tonight. This may result that Wi-Fi connections will be off until maintenance is done. We apologize for any inconvenience. We will keep you updated.

Address

69 Bath Street
Montagu
6720

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 11:00
13:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 11:00
13:00 - 17:00
Friday 08:00 - 03:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Montagu Wireless posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Montagu Wireless:

Share