02/07/2026
Derde Dinsdag word 3!!!
Bespreek nou jou plek vir Derde Dinsdag 21 Julie 2026!
Elke suksesverhaal het 'n beginpunt. Pieter vd Westhuijzen vertel van die reis van eerste kliënte tot die groeiende ISP wat hul vandag is.
📅 21 Julie 2026 | 07:45
📍 Malmesbury Gholfklub
☕️ 'n Ligte ontbyt met koffie/tee
Vul asb die Google vorm in teen *16 Julie 2026 & maak jou EFT* om jou plek te verseker! Dit verseker dat ons die nodige verpligtinge teenoor die restaurant kan nakom. Kontak Ohna Nel - 076 482 2531 vir navrae. Sien jou daar!
https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSf3-fjp5BjcAsx719WobhzeOGkQFr5MBZWzOWPUNgpW66cqvg/viewform?usp=publish-editor