15/10/2026
Hallo almal.
Baie dankie aan almal vir julle geduld, begrip en omgee gedurende hierdie moeilike tyd. Dit beteken vir my ongelooflik baie, en ek waardeer elkeen se ondersteuning opreg.
Alle boodskape en aansoeke word so spoedig moontelik verwerk en beantwoord.
Vriendelike groete
Derick Truter