Cylinder Tech

Cylinder Tech Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Cylinder Tech, Kleinhans str, Klerksdorp.

Tuin blom pragtig
06/11/2018

Tuin blom pragtig

Cylinder Tech gons behoorlik vandag. Kom gerus vir n karwas of kom besoek ons diens sentrum vir dienste brieke en algeme...
27/10/2017

Cylinder Tech gons behoorlik vandag. Kom gerus vir n karwas of kom besoek ons diens sentrum vir dienste brieke en algemene herstelwerk op alle voertuie. Ons doen ook " cylinder heads" en automotive engineering. Rustige tuin, gerieflike ontvangs area, en wie weet dalk n koue bier... Ons is gelee in Kleinhans str Pienaarsdorp langs OU LEGENDS. Kontak gerus vir Jan Fensham of Johan Erasmus. 0827788041.Jan 0832876468. Johan

DANKIE PINE VIR DIE HEERLIKE BEDERF.
05/10/2017

DANKIE PINE VIR DIE HEERLIKE BEDERF.

Nuwe werkswinkel is oop. Car wash ook nou aan die gang. Vandag afgeskop. Eerste dag darm 5 karre laat blink. Dankie aan ...
02/10/2017

Nuwe werkswinkel is oop. Car wash ook nou aan die gang. Vandag afgeskop. Eerste dag darm 5 karre laat blink. Dankie aan Riaan van Dae Tech, Claude van Williams Auto, Chandre Niewoudt vir julle ondersteuning by die karwas op n sopnat Maandag. Sien uit om julle almal in die toekoms te sien.

Van begin tot eiende. Signage nou klaar nou begin die groot trek.........  Hou Cylinder Tech page dop vir Grand opening ...
14/09/2017

Van begin tot eiende. Signage nou klaar nou begin die groot trek......... Hou Cylinder Tech page dop vir Grand opening .......... Gaan sommer ons 10de bestaan jaar ook celebrate !!!!!!!!!!!!!

12/09/2017
Plek begin nou na iets lyk. Kan nou nie wag om te trek nie
12/09/2017

Plek begin nou na iets lyk. Kan nou nie wag om te trek nie

29/08/2017

Dankie vir almal se likes. Cylinder Tech trek einde September na n nuwe perseel. Dit is op die hoek van Kleinhans en Hargryn str Pienaarsdorp. Daar het ons n veilige parkeer terein n pragtige ontvangs en werkswinkel. Ek gaan ook n karwas oop maak vir die publiek. Almal welkom en baie dankie vir al my getroue kliente vir julle ondersteuning die afgelope 10 jaar van my besigheid se bestaan.

Address

Kleinhans Str
Klerksdorp
2571

Telephone

0827788041

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cylinder Tech posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share