13/03/2026
Word deel van die WASP span!
Ons groei vinnig in Schweizer-Reneke en is op soek na ’n besigheidsontwikkelaar wat saam met ons wil groei.
As jy daarvan hou om met mense te werk, kliënte se behoeftes te verstaan en die regte oplossings te bied – wil ons graag van jou hoor.
✔ Praat met kliënte
✔ Verstaan hul behoeftes
✔ Bied die regte oplossing
Word deel van ’n span wat fokus op betroubare konnektiwiteit en werklike impak in die gemeenskap.
📧 Stuur jou CV na: [email protected]