Roekeloos Group

Roekeloos Group Dink meer in terme van om ‘n “Geloofstap” te vat! MOENIE DINK NIE. DOEN NET, sê Jacques Reinhardt van 'Ballade vir 'n enkeling'. Wees Veilig maar bly Roekeloos!
(1)

𝗨𝗡𝗦𝗧𝗢𝗣𝗣𝗔𝗕𝗟𝗘 💪😎Our internet options are simply a cut above the rest...Uncapped, unshaped and UNSTOPPABLE!Make sure you ge...
21/10/2026

𝗨𝗡𝗦𝗧𝗢𝗣𝗣𝗔𝗕𝗟𝗘 💪😎
Our internet options are simply a cut above the rest...
Uncapped, unshaped and UNSTOPPABLE!
Make sure you get the best service at the best prices from a team that is passionate about what they do...

Ja, ons hou van goeie diens, en ons wil nie sien dat jy sukkel of geld mors nie... die lewe is moeilik genoeg, maak ten minste een ding makliker!

Bel ons vandag nog:
018 011 1840
[email protected]
Maak jou los van die gemors!
https://roekeloosgoed.co.za/roekeloos-air/

𝗠𝗢𝗘𝗚 𝗩𝗜𝗥 𝗦𝗪𝗔𝗞 𝗗𝗜𝗘𝗡𝗦?Betaal jy vir NET MOOI NIKS? Swak diens, swak internet... "Support" beteken nie veel nie?Met Roekelo...
13/10/2026

𝗠𝗢𝗘𝗚 𝗩𝗜𝗥 𝗦𝗪𝗔𝗞 𝗗𝗜𝗘𝗡𝗦?
Betaal jy vir NET MOOI NIKS? Swak diens, swak internet... "Support" beteken nie veel nie?

Met Roekeloos Air kry jy REGTE waarde vir geld!

Bel ons vandag nog:
018 011 1840
[email protected]
Maak jou los van die gemors!
https://roekeloosgoed.co.za/roekeloos-air/

𝙒𝙀𝙉 '𝙉 𝙅𝘼𝘼𝙍 𝙎𝙀 𝙄𝙉𝙏𝙀𝙍𝙉𝙀𝙏...? 😲 😲 😲Kan jy dit glo? Jy kan 'n hele jaar se internet wen "MAHALA"!Teken op vir 'n Roekeloos ...
28/09/2026

𝙒𝙀𝙉 '𝙉 𝙅𝘼𝘼𝙍 𝙎𝙀 𝙄𝙉𝙏𝙀𝙍𝙉𝙀𝙏...? 😲 😲 😲
Kan jy dit glo? Jy kan 'n hele jaar se internet wen "MAHALA"!
Teken op vir 'n Roekeloos Air pakket voor die einde van 2026 en staan 'n kans dat JOU naam getrek word vir lekker free internet... wel, vir 'n jaar 😜

En al wen jy nie, is jy steeds een voor met uitstekende diens en pryse soos NET Roekeloos kan bied!

*T&Cs van toepassing
018 011 1840
[email protected]
Maak jou los van die gemors!
https://roekeloosgoed.co.za/roekeloos-air/

𝗜𝗦 𝗝𝗬 𝗥𝗘𝗚 𝗩𝗜𝗥 𝗕𝗥𝗔𝗔𝗜𝗗𝗔𝗚?Beleef dit nou net... Die vleis is gekoop, die vuur is reg, selfs die gras is gesny... Maar die i...
22/09/2026

𝗜𝗦 𝗝𝗬 𝗥𝗘𝗚 𝗩𝗜𝗥 𝗕𝗥𝗔𝗔𝗜𝗗𝗔𝗚?
Beleef dit nou net... Die vleis is gekoop, die vuur is reg, selfs die gras is gesny... Maar die internet is ALWEER af! Geen Netflix nie, data is klaar en die kinders wou graag Fortnite.

Maar daar sit jy, met 'n probleem... Die lekker uit jou braaidag uitgetrek deur swak internet diens.

Wel, ROEKELOOS is hier vir JOU!

Vanaf R450pm kan JY die toekoms van internet beleef!
*T&Cs van toepassing
018 011 1840
[email protected]
Maak jou los van die gemors!
https://roekeloosgoed.co.za/roekeloos-air/

𝗡𝗜𝗘 𝗗𝗜𝗘 "𝗕𝗥𝗘𝗘𝗞" 𝗪𝗔𝗧 𝗝𝗬 𝗚𝗘𝗦𝗢𝗘𝗞 𝗛𝗘𝗧 𝗡𝗜𝗘...Met Roekeloos Air is jy los van 'n netwerk van onbetroubare ou kabels. Kabels wa...
15/09/2026

𝗡𝗜𝗘 𝗗𝗜𝗘 "𝗕𝗥𝗘𝗘𝗞" 𝗪𝗔𝗧 𝗝𝗬 𝗚𝗘𝗦𝗢𝗘𝗞 𝗛𝗘𝗧 𝗡𝗜𝗘...
Met Roekeloos Air is jy los van 'n netwerk van onbetroubare ou kabels. Kabels wat breek, opgegrou word en beskadig word...
Roekeloos Air is JOU bekostigbare oplossing vir PROPER internet!

Vanaf R450pm kan JY die toekoms van internet beleef!

*T&Cs van toepassing
018 011 1840
[email protected]
Maak jou los van die gemors!
https://roekeloosgoed.co.za/roekeloos-air/

𝗩𝗢𝗢𝗥 𝗝𝗬 𝗗𝗜𝗧 𝙃𝙀𝙀𝙇𝙏𝙀𝙈𝘼𝙇 𝗩𝗘𝗥𝗟𝗢𝗢𝗥 . . .Ons weet, jy is nou al MOEG om te sukkel met swak internet, vrot diens en frustrasie ...
08/09/2026

𝗩𝗢𝗢𝗥 𝗝𝗬 𝗗𝗜𝗧 𝙃𝙀𝙀𝙇𝙏𝙀𝙈𝘼𝙇 𝗩𝗘𝗥𝗟𝗢𝗢𝗥 . . .
Ons weet, jy is nou al MOEG om te sukkel met swak internet, vrot diens en frustrasie wat net nie op hou nie...

Maak NOU die besluit en teken op vir ROEKELOOS-AIR.
Dinge kan beter wees, jy moet net weet wie om te vra.😉

*T&Cs van toepassing
018 011 1840
[email protected]
Maak jou los van die gemors!
https://roekeloosgoed.co.za/roekeloos-air/

Enjoy julle Lentedag!! Raak Roekeloos!
01/09/2026

Enjoy julle Lentedag!! Raak Roekeloos!

𝙄𝙎 𝙏𝙃𝘼𝙏 𝙎𝙋𝙍𝙄𝙉𝙂 𝙄𝙉 𝙏𝙃𝙀 𝘼𝙄𝙍?Nope... It's faster... It's ROEKELOOS AIR!Okay, it might be Spring too, and we promise that ou...
01/09/2026

𝙄𝙎 𝙏𝙃𝘼𝙏 𝙎𝙋𝙍𝙄𝙉𝙂 𝙄𝙉 𝙏𝙃𝙀 𝘼𝙄𝙍?
Nope... It's faster... It's ROEKELOOS AIR!
Okay, it might be Spring too, and we promise that our internet isn't going to cause the smell of your rose garden to change at all, but we do offer affordable, uncomplicated, high-speed internet !

Contact us today to find out what it's all about.
018 011 1840
[email protected]
https://roekeloosgoed.co.za/roekeloos-air/

𝙍𝙊𝙀𝙆𝙀𝙇𝙊𝙊𝙎 𝘼𝙄𝙍 - 𝙉𝙊𝙐 𝘽𝙀𝙎𝙆𝙄𝙆𝘽𝘼𝘼𝙍 𝙄𝙉 𝙆𝙇𝙀𝙍𝙆𝙎𝘿𝙊𝙍𝙋 🤩Ons is BAIE trots om om te sê dat Roekeloos Air nou in alle uitbreidings v...
24/08/2026

𝙍𝙊𝙀𝙆𝙀𝙇𝙊𝙊𝙎 𝘼𝙄𝙍 - 𝙉𝙊𝙐 𝘽𝙀𝙎𝙆𝙄𝙆𝘽𝘼𝘼𝙍 𝙄𝙉 𝙆𝙇𝙀𝙍𝙆𝙎𝘿𝙊𝙍𝙋 🤩
Ons is BAIE trots om om te sê dat Roekeloos Air nou in alle uitbreidings van Klerksdorp beskikbaar is!
Die tyd is NOU - kry PROPER internet!

*T&Cs van toepassing

018 011 1840
[email protected]
Maak jou los van die gemors!
https://roekeloosgoed.co.za/roekeloos-air/

𝗟𝗘𝗞𝗞𝗘𝗥 𝗩𝗘𝗥𝗝𝗔𝗔𝗥 𝗢𝗥𝗚!!!🥳Ons wens vir jou die mooiste dag en jaar toe! Mag dit sommer heeltemal ROEKELOOS wees!!!Dankie vir...
14/08/2026

𝗟𝗘𝗞𝗞𝗘𝗥 𝗩𝗘𝗥𝗝𝗔𝗔𝗥 𝗢𝗥𝗚!!!🥳
Ons wens vir jou die mooiste dag en jaar toe! Mag dit sommer heeltemal ROEKELOOS wees!!!

Dankie vir al jou harde werk vir jou span en kliënte.

Address

Prosper Park, 8 Nettie Street
Klerksdorp
2551

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Roekeloos Group posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share