Liza's Creations & Kodak Express

Liza's  Creations & Kodak Express ONE STOP PRINTING & FRAMING, GIFTS & WRAPPING SHOP. OUTDOOR COFFEE SHOP

*FRAMING * Cameras, Bags & Accessories, *Printing Photos & Canvas, *Personalized Printed Items likes Mugs, Mouse Pads, T-shirts and more, *Invitations, *Frames, *Albums, *Passport & ID Photos taken in store and MUCH MUCH MORE !

πŸ₯ž *Heerlike pannekoeke is vandag weer beskikbaar!* πŸ₯žOf jy lus is vir die tradisionele kaneelsuiker-pannekoek of ’n heerl...
05/09/2026

πŸ₯ž *Heerlike pannekoeke is vandag weer beskikbaar!* πŸ₯ž

Of jy lus is vir die tradisionele kaneelsuiker-pannekoek of ’n heerlike gevulde pannekoek, ons het iets vir jou! πŸ˜‹

Beskikbaar tot 12h30 vandag. Plaas jou bestelling nou !

πŸš— Gratis aflewering in die Diamond Pavilion Mall!

πŸ“ž Bestel nou: 082 600 9637

Lekker vuurwarm piesangbrood nou net uit die oond. Beperkte voorraad. Kom koop joune nou om huis toe te vat πŸ™‚
31/08/2026

Lekker vuurwarm piesangbrood nou net uit die oond. Beperkte voorraad. Kom koop joune nou om huis toe te vat πŸ™‚

πŸ₯ž *Heerlike pannekoeke is more weer beskikbaar!* πŸ₯žOf jy lus is vir die tradisionele kaneelsuiker-pannekoek of ’n heerlik...
28/08/2026

πŸ₯ž *Heerlike pannekoeke is more weer beskikbaar!* πŸ₯ž

Of jy lus is vir die tradisionele kaneelsuiker-pannekoek of ’n heerlike gevulde pannekoek, ons het iets vir jou! πŸ˜‹

πŸ“… Plaas jou bestelling voor 09:00
⏰ Bestellings kan vanaf 11:00 afgehaal word.
πŸš— Gratis aflewering in die Diamond Pavilion Mall!

πŸ“ž Bestel nou: 082 600 9637

Bacon Toasties more beskikbaar. Nuut en propvol smaak. Moenie uitmis nie. Kom blus jou bacon cravings more. Jy kan jou b...
25/08/2026

Bacon Toasties more beskikbaar. Nuut en propvol smaak. Moenie uitmis nie. Kom blus jou bacon cravings more. Jy kan jou bestelling plaas op 082 600 9637. Bestel voor 09h00 vir 13h00 of voor 13h00 vir 16h00. Ons lewer gratis af in die Diamond Pavilion Mall.

24/08/2026
24/08/2026
Lip-lek lekker melkkos vandag beskikbaar. Slegs R45! Bestel voor 09h00 vir 13h00 of voor 13h00 vir 16h00. Ons lewer grat...
24/08/2026

Lip-lek lekker melkkos vandag beskikbaar. Slegs R45! Bestel voor 09h00 vir 13h00 of voor 13h00 vir 16h00. Ons lewer gratis af in die Diamond Pavilion Mall. 082 600 9637

πŸ₯ž *Heerlike pannekoeke is vandag weer beskikbaar!* πŸ₯žOf jy lus is vir die tradisionele kaneelsuiker-pannekoek of ’n heerl...
22/08/2026

πŸ₯ž *Heerlike pannekoeke is vandag weer beskikbaar!* πŸ₯ž

Of jy lus is vir die tradisionele kaneelsuiker-pannekoek of ’n heerlike gevulde pannekoek, ons het iets vir jou! πŸ˜‹

πŸ“… Plaas jou bestelling voor 09:00
⏰ Bestellings kan vanaf 11:00 afgehaal word.
πŸš— Gratis aflewering in die Diamond Pavilion Mall!

πŸ“ž Bestel nou: 082 600 9637

Groot verskeidenheid produkte beskikbaar @ Liza's  Creations & Kodak Express . Besoek ons oorkant Diamond Pavilion Mall ...
21/08/2026

Groot verskeidenheid produkte beskikbaar @ Liza's Creations & Kodak Express .

Besoek ons oorkant Diamond Pavilion Mall - langs Vodacom of whatsapp 0828520511 of skakel ons 053 831 2526

So ietsie soets. Heerlike malvapoeding more beskikbaar. Plaas jou bestelling voor 09h00 vir 13h00 of voor 12h00 vir 16h0...
20/08/2026

So ietsie soets. Heerlike malvapoeding more beskikbaar. Plaas jou bestelling voor 09h00 vir 13h00 of voor 12h00 vir 16h00. Ons lewer gratis af in die Diamond Pavilion Mall. 082 600 9637

Address

26 JAN VAN ZYL Street, MONUMENT HEIGHTS
Kimberley
8301

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27828520511

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Liza's Creations & Kodak Express posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Liza's Creations & Kodak Express:

Shortcuts

Share