Geel renoster met liefde

Geel renoster met liefde Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Geel renoster met liefde, Kimberley.

Like asb anri se kiekie, krulkoppie tussen ballonne, sien kiekie in comment!
30/10/2022

Like asb anri se kiekie, krulkoppie tussen ballonne, sien kiekie in comment!

20/05/2022
August Rushp h o t o s e s s i o n promotion-only valid till end of August 2021, excludes birthday parties, weddings & f...
10/08/2021

August Rush
p h o t o s e s s i o n promotion
-only valid till end of August 2021, excludes birthday parties, weddings & functions.
-limited slots available
-book your session today
Jolanda 0715064561

August Rush
p h o t o s e s s i o n promotion

-only valid till end of August 2021, excludes birthday parties, weddings & functions.
-limited slots available
-book your session today

Jolanda 0715064561

19/05/2021

hiep hiep hoeraaaaaa dis W O E N S D A G!!

k l e i n s a t e r d a g πŸ’›πŸ’›

ek het baie navrae gehad oor my suurlemoen kiekies & het tog besluit om 'n mini shoot te doen van 20 Mei tot 31 Mei {alle ouderdom kiddies is welkom}

daars beperkte spasies elke dag, boek sommer nou!
{&share} verwys 'n vriendin & kry 'n ekstra verassing {jy wil dit he}

tag.like.share

22/02/2021

Baaaaaaie nuwe klere op Instagram gelaai vandag, more weer.

Liefmyweer_pre loved πŸ’› soek die geel renoster πŸ’›

As jy mooi opgepasde kinder/dames klere het om te verkoop, Kontak my 0715064561 !

Vir die mooiste pre loved klere, gaan loer op ons Instagram! Gaan follow ons, ons laai kort kort nuwe goedjies!Indien jy...
02/02/2021

Vir die mooiste pre loved klere, gaan loer op ons Instagram! Gaan follow ons, ons laai kort kort nuwe goedjies!

Indien jy belangstel om goed opgepaste klere te verkoop, gesels met my. As jy nie Instagram het nie, en belangstel, stuur n Whatsapp na 0715064561 met die ouderdom en geslag klere waarna jy Wil kyk Dan kan ek aanstuur!!

Dankie vir almal se ondersteuning , saam kan ons mekaar help & dis lekker!!!

Geel renoster liefdeπŸ’›πŸ¦

Instagram naam... Liefmyweer_pre loved (kyk uit vir die geel renoster)

Ek kry weer die 29ste Januarie van Lekkerbek se Lekkerste lekkerste koekie sny & bak koekiedeeg!Dis maklik, vinnig, min ...
17/01/2021

Ek kry weer die 29ste Januarie van Lekkerbek se Lekkerste lekkerste koekie sny & bak koekiedeeg!

Dis maklik, vinnig, min mors & vrek lekker

16/01/2021

Dit is 2021, ek hoop Dat dit beter Sal wees as 2020, as ek nou terug d**k was 2020 nie regtig so erg nie, net vreemd, Baie vreemd!!!

Ek was bietjie stil, maar ekt n nuwe plan, en eks opgewonde!! Soos die meeste van julle weet het ek met pre loved klere verkoop begin in 2017, ek was egter nie so slim met hoe en Wat nie ek het met n huis (letterlik n huis) VOL klere gesit, almal was Baie opgewonde om klere te bring, maar die groot maar.... Niemand wou weer hier koop nie.

So nou, na ek so bietjie gesien het hoe Ander soortgelyks plekke te werk gaan, d**k ek ek Wil dit weer n go gee, ekt reeds Baie mammas wat opgewonde is!! Ek self!! Ek d**k 80%van ons en ons kinders het of te veel klere, of klere Wat bitter min gedra is en Dan natuurlik klere Wat lankal nie meer pas nie, maar ons bere dit vir eendag..... Nou is die tyd om bietjie te "let go" en terselftetyd word jy sommer betaal πŸ˜‰πŸ™ƒπŸ‘Œ

Geel renoster kry dus n Baba...
Geel Renoster lief. my. weer. pre loved. 😍

Stappe:
-jy bring jou goed opgepas te, nog mooi items
-ek maak self pryse, sodat daar nie te groot prysverskille in soortgelyks items is nie.
-ek neem dit af, laai dit op instagram (daar is nog niks nie), moet nog nie gaan soek daarvoor nie
-jy comment Sold by items Wat jy graag Wil koop, en Los jou Kontak nr
-jy eft, kry jou klere en koop weer 😍
-as van jou items verkoop betaal ek jou, ek vat n % van pryse
-klere Wat na 2 weke ie verkoop nie word aan jou terug gegee
-so maklik soos Val uit n boom 🌳

Die eerste items word volgende week gelaai, ek Sal post sodra ons aktief is op Instagram!

As jy ook klere het Wat net spasie vat en deur Motte gevreet word, stuur vir my n boodskap ###

Geel renoster liefde πŸ’›πŸ¦

Ek bestel 1 November!!! R30 Courier cost
21/10/2020

Ek bestel 1 November!!! R30 Courier cost

Ek het 8 x hartjie platter plankies beskikbaar  elk, saam met n ouma Maggie Staatmaker sous is dit n lekker geskenk
25/09/2020

Ek het 8 x hartjie platter plankies beskikbaar elk, saam met n ouma Maggie Staatmaker sous is dit n lekker geskenk

Mooiste koffiebekers van die Mieke reeks, met n persoonlik twist
25/09/2020

Mooiste koffiebekers van die Mieke reeks, met n persoonlik twist

Address

Kimberley
8301

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Geel renoster met liefde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share