GiG Technologies

GiG Technologies Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from GiG Technologies, Computer Company, Corner Els and Church Street, Heilbron.

💻 We help homes and businesses create efficient home and office tech environments without wasting time on technical issues by supplying internet connectivity, repairing computers, and providing trusted IT equipment

Visit us today! Let us fix your problems!
25/05/2026

Visit us today! Let us fix your problems!

Sukkel jy met jou laptop of desktop rekenaar? Kobus is jou man! Vir enige probleme kan jy gerus GiG Technologies in Heil...
07/04/2026

Sukkel jy met jou laptop of desktop rekenaar? Kobus is jou man! Vir enige probleme kan jy gerus GiG Technologies in Heilbron besoek vir goeie diens.

Mnr Veiligheid! Xande is die beste in die geweste met kamera installasies. Vir enige sekuriteits kamera navrae by u huis...
04/04/2026

Mnr Veiligheid! Xande is die beste in die geweste met kamera installasies. Vir enige sekuriteits kamera navrae by u huis of op die plaas, kan u ons skakel

23/03/2026

Mr Friendly! Dankie Petrus. See him on a roof near you, fitting and stabilising your WiFi signal.

😁

En hierdie week is dit Eugene Flemming 'The actual Boss' en Gunter Venner 'DFE Boffin' Kenners op hulle gebiede! Kom bes...
14/03/2026

En hierdie week is dit Eugene Flemming 'The actual Boss' en Gunter Venner 'DFE Boffin'

Kenners op hulle gebiede! Kom besoek ons vir enige rekenaar probleme of WiFi navra en kry dalk vir Gunter op 'n dak of twee hierdie week.

Wie is die persone agter die GiG Technologies naam en span? Vir die wat nog nie weet nie, Sonnet Kearney en Louise Snyma...
07/03/2026

Wie is die persone agter die GiG Technologies naam en span? Vir die wat nog nie weet nie, Sonnet Kearney en Louise Snyman is die nuwe eienaars van die besigheid wat alles in die stryd werp om 'n trotse Heilbron besigheid na nuwe hoogtes te neem. Ons het so bietjie 'fun' gehad met hulle fotos. Kyk uit vir die res van die nuwe span se besonderhede in volgende week se plasings.

02/03/2026

BREAKING NEWS

En daar het ons 'n wenner. Baie geluk aan Lebohang Phakathi

Geniet jou koopbewys by VKB!

Daar is 'n lekker groot kompetisie op pad in April.

Hou ons Facebook dop en vertel al julle vriende!

27/02/2026
27/02/2026

Bederf jouself 'n bietjie! Kompetisie sluit 28 Februarie 2026..............................................................
07/02/2026

Bederf jouself 'n bietjie!

Kompetisie sluit 28 Februarie 2026
...................................................................

Treat yourself!

Competition ends 28 February 2026

Address

Corner Els And Church Street
Heilbron
9650

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27650718831

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GiG Technologies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share