30/07/2026
Overtek Computers Gansbaai sê BAIE DANKIE Gorgeous Gansbaai ARTS Project en Fanie Bothma (Overberg Scaffolding) en mede helpers, gebou-eienaars (Dries en Annelie Potgieter), … julle het ons angstig laat uitkyk op ‘n volwaardige meesterstuk!!! Dis asemrowend mooi. Die kunstenaars moes maar stewig sit of staan as die windjie woes geraak het in die gang.
Nou die voorkant verder verbeter en veral daardie vensters en die huurders bokant se gedeelte.