11/06/2026
Ouma Miems word bederf met ń persoonlike kombers
Al ons komberse word gemaak van Super sagte, lig gewig Mongolian Fleece - uniek ontwerp en gedruk, geen uitwas, wolletjies of verbleik nie.
Koerier vanaf Witbank beskikbaar 🚗
Ons komberse is 100% Handgemaak, ons ontwerp en print slegs op bestelling, daarom ń wag periode van 3-5 werksdae vanaf betaling.
☎️Navrae: WhatsApp Hilda 0823265091