10/04/2026
🌿⛳ Bosveld Bederf by die Gholfdag! 🦁🔥
Ons is opgewonde om aan te kondig dat ’n naweekwegbreek by Ngala Kulala Safaris een van die ongelooflike pryse tydens ons NG Florauna Gholfdag op die spel is!
D**k net – die rustigheid van die bosveld, ’n knetterende vuur, gemaklike verblyf én daardie stilte wat net die natuur kan bied... dis wat op jou wag! 🌳✨
👉 Staan ’n kans om ’n naweek by hierdie unieke Bosveld Plaas te wen – ideaal vir gesinne, paartjies of net ‘n rustige wegbreek.
’n Groot dankie aan Ngala Kulala Safaris vir hierdie pragtige bydrae! 🧡