05/04/2026
🌿 Geseënde Paasfees vanaf GXD Computers!
Mag hierdie Paastyd vir jou en jou geliefdes nuwe hoop, vreugde en seën bring. Baie dankie vir julle volgehoue vertroue en ondersteuning.
🌿 Happy Easter from GXD Computers!
May this season bring you and your loved ones renewed hope, joy, and blessings. Thank you for your continued trust and support.