Jy's uitgenooi

Jy's uitgenooi We design unique digital invitations for any occasion and we specialize in wedding websites & stationery.

01/02/2019
Dit was 'n absloute voorreg om die pragtige passievolle paartjie se uitnodiging en stationery te ontwerp! More Is Mieke ...
17/08/2018

Dit was 'n absloute voorreg om die pragtige passievolle paartjie se uitnodiging en stationery te ontwerp! More Is Mieke en Conrad al 'n week getroud! http://jysuitgenooi.co.za/MC_troue/

Mag Jesus se liefde TASBAAR wees vir elkeen in die paastyd wat voorle!
28/03/2018

Mag Jesus se liefde TASBAAR wees vir elkeen in die paastyd wat voorle!

Die pragtige Lindie & Theunis trou vandag! Hoop jul dag is onvergeetlik en die huwelik daarna nog meer fanatsties! www.j...
17/03/2018

Die pragtige Lindie & Theunis trou vandag! Hoop jul dag is onvergeetlik en die huwelik daarna nog meer fanatsties! www.jysuitgenooi.co.za/LT_troue

Quickvite and Matching Caketoppers 4Twins birthday :: Flinkie en koek dekor vir tweeling se vierde verjaarsdag
01/02/2018

Quickvite and Matching Caketoppers 4Twins birthday :: Flinkie en koek dekor vir tweeling se vierde verjaarsdag

11/10/2017

Goeiemore! Rig asb alle navrae na ons epos [email protected] ASB!

Facebook messenger op die page gee my baie problème. Lekker dag ###

Sjoe ons was lank stil, maar ons het darem nie ophou werk nie en gaan volstoom 2017 uit! Jacques se "KAMP4" partytjie wa...
09/10/2017

Sjoe ons was lank stil, maar ons het darem nie ophou werk nie en gaan volstoom 2017 uit! Jacques se "KAMP4" partytjie was te ougat! Kontak ons gerus vir enige partytjie behoeftes ons pos die pakkie na enige plek in die land en die WhatsApp QuickViTE is by jou vinnig-vinnig na die bestelling geplaas is... www.jysuitgenooi.co.za

Dehan se "Blou Trekker" sesde verjaarsdag! Geseende dag vir almal!! ###
06/04/2017

Dehan se "Blou Trekker" sesde verjaarsdag! Geseende dag vir almal!! ###

Arike & Mario {25 Maart 2017} Ek hoop julle aand is 'n GROTER en BETER  FEES as wat jul ooit oor gedroom het, en die huw...
25/03/2017

Arike & Mario {25 Maart 2017} Ek hoop julle aand is 'n GROTER en BETER FEES as wat jul ooit oor gedroom het, en die huwelik daarna NOG beter! http://jysuitgenooi.co.za/AMtroue/
Dit was 'n voorreg om deel van jul dag se beplanning te kon wees. Mag die Here julle RYKLIK seen!

So paar onlangse flinkies aka "quickvites"
01/02/2017

So paar onlangse flinkies aka "quickvites"

Address

Durbanville Hills
7550

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jy's uitgenooi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share