Chris van der Schyff Design Studio

Chris van der Schyff Design Studio Freelance graphic designer

25/07/2026

Amazing

07/05/2026

fans Hoeveel van julle het geweet of onthou dat De Wet Ras en Gysie Pienaar in dieselfde wedstryd hulle 100ste wedstryd vir die Vrystaat gespeel het? En blykbaar is hulle nogsteeds baie goeie vriende. Vir al die Vrystaat ondersteuners, wens ek julle span sterkte toe vir die volgende naweek se maak of breek wedstryd. Wens die Cheetahs Rugby kan weer die glorie dae beleef toe die twee nog Volkshelde was.

07/05/2026

Vandag se kopkrapper, hoeveel spelers herken julle en watter jaar en toets sou die ses saam gespeel het?

07/05/2026

Een van vandag se verjaarsdag Bokke, druk 'n drie vir Vrystaat...wonder of iemand weer teen wie was die wedstryd gewees? Lyk soos Vrystaat Stadion, so daar is nie veel leidrade nie. Dalk kan iemand die foto en bygaande berig onthou? Kom ek hoor graag van julle!

22/04/2026

Nog een gemaak, die een vir my van myself. Moet bieg...hier was ek darem bietjie jonger as nou, en kan nie d**k ek ooit sulke lang hare gehad het nie.๐Ÿ˜†๐Ÿ˜†๐Ÿ˜†

02/04/2026
02/04/2026

Address

Deneysville
1932

Telephone

+27799728714

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Chris van der Schyff Design Studio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Chris van der Schyff Design Studio:

Shortcuts

Share