Krimmels

Krimmels Photography - Videographer

24/11/2026

‘n Stukkie Vir Jou Vir Die Dag

Jou seën kan jou nie vind as jy besig is om ander s’n te tel nie. Stop om te begeer wat nie joune is nie, wat vir jou bedoel is sal jou vind.
Eksodus 20:17

fans Benita Bock Dream Chaser Photography MJ Dynamic Solutions GateWay Media Kelvin Neville-John Hendriks Krimmels Christian Family Assembly International De Aar

゚viralシ

23/11/2026

‘n Stukkie Vir Jou Vir Die Dag

Soms verwag ons net die woordjie "Dankie". Tag iemand en sê vir hulle dankie vandag.

fans Benita Bock Dream Chaser Photography MJ Dynamic Solutions GateWay Media Krimmels Kelvin Neville-John Hendriks

゚viralシ

22/11/2026

‘n Stukkie Vir Jou Vir Die Dag

Jou verlede definieer jou nie. Jy mag weer begin. Tag iemand wat dit moet hoor.

fans Benita Bock Dream Chaser Photography MJ Dynamic Solutions GateWay Media Krimmels Kelvin Neville-John Hendriks

20/11/2026

‘n Stukkie Vir Jou Vir Die Dag

Stop om jouself te vergelyk
Jou pad is jou pad. Jou tyd is jou tyd.

fans Krimmels Benita BockMJ Dynamic Solutions GateWay Media Dream Chaser Photography

20/10/2026

‘n Stukkie Vir Jou Vir Die Dag

Hulle het jou verwerp, MAAR God het jou gekies! 🙏 Moenie vir hulle wag nie. Bou!

fans Benita Bock Kelvin Neville-John Hendriks Krimmels GateWay Media Dream Chaser Photography MJ Dynamic Solutions Bertina Oliefant Annelize Lewieka Christine Van Wyk Melissa Visagie Christian Family Assembly International De Aar

19/10/2026

‘n Stukkie Vir Jou Vir Die Dag

JY IS PERFEK GESKAPE

Hierdie boodskap is vir jou vandag. Jy is perfek geskape soos jy is ❤️ Stuur vir iemand wat dit nodig het vandag 🙏

fans Kelvin Neville-John Hendriks Benita Bock Krimmels GateWay Media Dream Chaser Photography MJ Dynamic Solutions Bertina Oliefant Christine Van Wyk Sammy Ferrus Annelize Lewieka Melissa Visagie Christian Family Assembly International De Aar

Big shout out to my new rising fans!Christine Van Wyk
19/10/2026

Big shout out to my new rising fans!

Christine Van Wyk

16/10/2026

‘n Stukkie Vir Jou Vir Die Dag

MOET NOOIT OP 'N GOEIE HART TRAP NIE

Skryf in die comments as jy al so seer gemaak is 💔 Ek lees alles.

Dream Chaser Photography Benita Bock Krimmels fans Kelvin Neville-John Hendriks GateWay Media Bertina Oliefant MJ Dynamic Solutions

16/10/2026

I got over 20 reactions on one of my posts last week! Thanks everyone for your support! 🎉

fans

14/10/2026

‘n Stukkie Vir Jou Vir Die Dag

As niemand dit vandag vir jou gesê het nie - ek sê dit vir jou: JY IS WAARDEVOL.

Stuur dit vir iemand wat dit moet hoor.

fans Kelvin Neville-John Hendriks Benita Bock Krimmels Dream Chaser Photography GateWay Media MJ Dynamic Solutions

Address

De Aar

Telephone

+27736567208

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Krimmels posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Krimmels:

Shortcuts

Share

Nearby computer & electronics services