08/06/2026
Asseblief ondersteun hierdie ongelooflike projek van Togryers Museum wat werklik 'n verskil in ons gemeenskap maak! Indien jy nie fisiese produkte / bottels kan borg nie, kan jy jou tyd gee!
Dankie vir die verskil wat julle maak in ons gemeenskap!
Ons UBUNTU WINTERDRIVE het uiteindelik afgeskop. Tot op hede is 270 bottels gepak en verspreiding het reeds begin. Ons kan egter nie die projek volhou sonder hulp van ons gemeenskap. As jy betrokke wil raak kan jy sopprodukte/bottels skenk. Kom ons maak saam 'n verskil in ons gemeenskap.