09/10/2026
Dankbaar vir die pad wat ons stap en elke uitdaging op die pad! Dit is immers die "challenges" wat ons bou en maak wie ons vandag is. Baie dankbaar om al vir 6–7 jaar deel te wees van die Smart Online Trader-span en vir almal wat ons ondersteun.