Calnet

Calnet Fibre to the Home for Calvinia, Nieuwoudtville and Loeriesfontein
(1)

31/08/2026
09/07/2026
03/03/2026

Calvinia Wes. Ons is baie opgewonde om julle Fibre netwerk live te kry. Ons pale word volgende week af gelaai. Ons het reeds al die PON fibres deur gewerk tot by die biblioteek. Die pale se plant sal vinnig gaan, die p**l plant span wag in spanning. Soos ons die kabel span is dit reeds lewendig en ons doen die drops soos ons gaan. Ons het 3 feeder roetes, so daar gaan op verskillende roetes drops gedoen word. 10mbps tot 300mbps. No fair usage policy. Uncapped, unshaped en unthrottled. Die enigste verskaffer wat jou aanmoedig om meer data te gebruik. Ons sien uit. Ons weet julle ook.

Waar ons p**l geplant word, vergoed ons jou met dubbel die spoed vir dieselfde prys so lank die p**l daar staan.

Calnet Groete

03/03/2026

Calnet se kompetisie se wenners.

Calvinia: Klipwerf Padstal
Calvinia Wes: Magrieta Strauss
Nieuwoudtville: Owen Mcgregor
Loeriesfontein: Wilbur Nel

Hulle het elk 10 maande gratis internet gewen.

Calnet Hoodie: Dianne Festus

Baie geluk weereens.

Dankie vir almal se deelname. Miskien doen ons dit elke jaar.đŸ˜‰

Calnet Groete

Address

Calvinia
8190

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27270040070

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Calnet posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Calnet:

Share