22/05/2026
112 kg is meer as wat meeste mense weeg... dis die gewig wat ek saam gedra het vir meeste van my volwasse lewe!
Hoe het ek die Gewig verloor - danksy het ek my GPS op ñ gesonde lewe gefokus en myself geprioritiseer!
G - GLP-1 wat deur ñ mediese span gemonitor word.
P - Proteine, Proteine, Proteine
S - Strength Training want spier massa is prioriteit
Dankbaar!