29/08/2026
Vandag kuier ons saam met 'n klomp ander plaaslike mense by die Gereformeerde Kerk se jaarlikse straatmark!
As jy in en om Olifantshoek is, kom loer gerus in!
Unieke, persoonlike drukwerk en geskenke met liefde. Allerhande hout, blik, enamel en vinyl goedjies vir die huis, buite of die kinders! Alles handgemaak!
2 Lanhamstreet
Olifantshoek
8450
Be the first to know and let us send you an email when IetsieEs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Send a message to IetsieEs: