20/01/2022
Goeiemiddag- is daar enigiemand wat raad het met 'n babavoƫltjie wat verwyder is met NES en Al uit 'n boom terwyl hulle besig was om dit af te kap? Mamma kom Nou nie terug nie, en weet nie hoe om te sorg vir Klein voƫltjies nie. Baie dankie